Klerebank - NGWes

Go to content

Main menu

Klerebank

Diensgroepe > Barmhertigheid

Die klerebank word bestuur deur Ria van Schalkwyk vanuit een van die klaskamers in die binnehof van die kerk.

Enige iemand is welkom om ou en nuwe klere te skenk. Skoene, linne, babaklere ens. is ook welkom.
Daar is 'n groot behoefte onder die armer gemeenskap vir klere en ons probeer met die inisiatief vir hulle ook bedien.
Die klere word woensdae oggend tussen 08h00 en 09h00 spot goedkoop verkoop. Alle fondse gaan vir die koskamer.
Daar word wel voorsiening gemaak vir spesiale gevalle waa
r fondse afwesig is. die klerebank ervaar op die oomblik geweldige seen en ons rakke loop oor.

Baie dankie aan almal wat dit moontlik maak.


 
Back to content | Back to main menu